Nuusbrief 6

Hallo Almal

So het ons aan die einde gekom van die 2de kwartaal en ons klub uitnodigings en distrik proewe vir die level 1 – 3 gimnaste is ook nou agter die rug vir Artisties en Ritmies

n Welverdiende rus kom ons nou almal toe. Ek is baie dankbaar vir my wonderlike span afrigters wat die groep gimnaste so mooi voorberei het. Ek is ook baie dankbaar dat die gimnaste wat hierdie kwaai juffrou so nou en dan kry, weet ek is baie lief vir hulle. Baie geluk aan die gimnaste vir hulle mooi prestasies by die onderskeie kompetisies. Al die uitslae en fotos wat ons kry word op die webtuiste geplaas, as julle nog nie daar was nie besoek gerus die webblad en facebook. Ek plaas weer die inligting:

www.facebook.com/vdstelgim en

https://www.facebook.com/Van-Der-Stel-Rhythmic-Gymnastics-589169577797978/

Ons volgende groep gimnaste wat gaan deelneem is die artisites level 4 – 6 gimnaste, 29/30 Julie en die mini trampolien en tuimelaars 22/23 Julie. Ritmies 12/13 Augustus

Tot en met die Oktober vakansie sal die afrigters baie besig wees met die level 4 en op gimnaste, want hulle Nasionale Kampioenskappe is in Oktober. Die res van die gimnaste gaan voorberei vir die mini en Tuimel klubkampioenskappe en die artisties en ritmiese levels kompetisie.

Die datum is Vrydag en Saterdag, die 21/22 Oktober, vir ons klubkampioenskappe. Omdat ons nie veel spasie vir ouers het om te sit nie, gaan ons die gimnaste in klein groepe bring, sodat die ouers die geleentheid sal hê om hulle gimnassie te sien. Ritmiese klubkampioenskappe sal Donderdag die 20ste Oktober wees.

Ek het die maak van die nuwe leotard gestop, aangesien ek nie tevrede is met die ontwerp nie. Ek sal die vakansie werk maak daarvan.

Vir Saskia en haar gesin wat vir 6 maande in Duitsland gaan wees. Geniet dit en ons wag om alles te hoor

Geniet julle vakansie. Bly veilig as julle op reis is. Sien uit om julle volgende kwartaal weer te sien

Gedagte: Louwarmte beskou ek as ‘n sonde – ewe groot in geloof en liefde –Abraham Cowley

Hallo Everyone

We have come to the end of term 2 and we have already done some club invitational and district trials for the level 1 – 3 gymnasts for Artistic and Rhythmic

A well earned holiday is now awaiting all of us. I am very thankful for my wonderful team of coaches who have prepared the gymnasts well for the competitions. I hope that the gymnasts will remember that I love them all, even when this strict coach sometimes coaches them.  Congratulations to all the gymnasts for their achievements. All the results and photos are placed onto our website and facebook page, if you have not visited yet please do so. The links are:

https://www.facebook.com/vdstelgim

https://www.facebook.com/Van-Der-Stel-Rhythmic-Gymnastics-589169577797978/

Our next group of gymnasts who will be competing is the level 4 – 6 gymnasts, 29/30 July and the mini trampoline and tumblers, 22/23 July and Rhythmic, 12/13 August.

Up until the October holidays the coaches will be very busy training the level 4 and up gymnasts for the national games and the rest of the gymnasts for the club championships with mini and tumbling and the artistic and Rhythmic

The date for our club championships is the 21/22 October. We will take the gymnasts in small groups as there is not much space in the hall and we would like to create the opportunity for all parents to watch their gymnasts. Rhythmic club championships will be Thursday 20th October

I have stopped the making of the new leotard, as I do not like the outcome. A new design will be done these holidays

For Saskia and her family who will spend the last 6 months in Germany- all the best. We look forward to hearing all when you get back

Enjoy your holiday, stay safe when travelling and we look forward to seeing you all again next term

Thought: lukewarm I consider a sin – equally in religion and love- Abraham Cowley

Advertisements
This entry was posted in competition, Mini trampoline, news letter, Rhythmic gymnastics, Tumbling, Uncategorized, WAG and tagged , , , , , , . Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s