Op Saterdag, die 21ste November, het van der Stel Gimnastiek Klub jaar afsluiting en prysuitdeling gehou. Die weer wou egter nie mooi saam speel vir ‘n piekniek agterna nie.
Die senior ritmiese gimnaste het almal vermaak met ‘n vertoning.
Elke gimnas het ‘n medalje en sertifikaat ontvang vir sy/haar harde werk die jaar.
Baie geluk aan ons Victrix ludorum’s, Megan Vermeulen (Artistiese gimnastiek) en Lenka Bronn en Nelia Swanepoel (Ritmiese gimnastiek).
Die volgende gimnaste het spesiale toekenning ontvang:
Johan Meyer/luke James/antonie en Isabella de Beer – uitstekende vordering vir beginners
Anja Hanekom – uitstekende vordering vir ‘n beginner
Lira Barnard – Uitstekende vordering
Elricke Nel en Odelia Krige – level 1 uitstekende vordering
Zani van Zyl – level 1 baie goeie vordering
Nina le Hanie – level 2 Uitstekende vordering
Marna Horn – level 3 uitstekende vordering en harde werk
Lune Engelbrecht – level 3 harde werk
Kamilla Haasbroek – Level 4 uitstekende vordering
Franki Smit – Harde werk en goeie vordering
Lael Potgieter – Harde werk en goeie vordering
Simone Muller en Anja Smit – baie goeie vordering
Casey de Langen – Level 8 volgehoue harde werk en deursettingsvermoë
Nikola Muller – level 8 volgehoue goeie prestasie
Nienke Burger – level 8 elegante en harde werk
Nadia Lombard – level 6 uitstekende vordering
Anna-Christina Kriel – Uitstekende vordering